QR-kode vir betaling per faktuur

Hoe skakel ek QR-kode aan om op die faktuur te wys?
Gaan na Instellings Fakture.

instellings/fakture

Blaai dan af na die Vormgewing-afdeling.

Merk dan die QR-kode blokkie om dit aan te skakel.
Sien foto:


Voorbeeld van die QR-kode aangeskakel op die faktuur.
Sien beeld: